Logo

Ham en 3 bone sop met varsgebakte basiliekruid pesto vlegselbrood

Frans

427455

Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep. 

Bean Soup
Bestanddele

Vir die brood:

Brooddeeg

Basiliekruidblare

Parmasaankaas

Olyfolie

Dennepitte

Sout & Peper

Vir die sop:

Geblikte Kekerertjies

Bone

Wortels

Lensies

Aartappels

Naeltjies

Olie

Uie

Knoffel

Borrie

Ongebeende Varkblad

Brandrissies

Metode

Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!

chicken pie
Kwarantyn Poster (1)
Sub Titel

Hoenderpastei met groentekebabs

Gewildste Resepte