Logo

Gebraaide bros-hoender met skyfies

19 Junie

3

Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep. 

Fried Chicken
Bestanddele

Olie

Meel

Paprika

Karringmelk

Peper

Sout

Brandsous

Rooipeper

Hoenderboudjies & vlerkies

Aartapples

Metode

Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!

afval 2
Kwarantyn Poster (1)
Sub Titel

Afval met rys en groente

Gewildste Resepte