Logo

Een pan hoendergereg

30 Maart

8 persone

Gebak

249420

Resepte deur Caro Alberts en Tiaan Langenegger

<p>Een pan hoender</p>
Bestanddele

2 Hoenders

125 ml Botter versag

2 eetlepels Vars Kruie gekap

Sout & Peper na smaak

3-4 Aartappels in kwarte gesny

4 Wortels in kwarte gesny

1 Ui in 8 wiggies gesny

1 bol Knoffel middeldeur gesny

Metode

Voorverhit die oond na 180C.

Meng die botter, kruie, sout en peper saam.

Druk dit versigtig onder die hoender se vel in.

Berei al die groente voor.

Sit die hoender bo-op die groente in 'n oondbak. 

Rooster vir so 60-75 min afhangend van die grote van jou hoender.

<p>Pasta Potjie</p>
Jan Braai
2020-02-25

Braaitoer Pasta Pot

Gewildste Resepte