Logo

Drie-manier vingerlek vlerkies, ‘n bloukaas dip en bykosse van jou keuse

5

Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep. 

Wings
Bestanddele

Hoendervlerkies

Kookolie

Blatjang

Worcestersous

Tamatiesous

Brandrissievlokkies  

Vars rissies

Witasyn

BBQ speserye

Olyfolie

Vars Pietersielie

Vars Tiemie

Vars Oreganum

Hoenderspeserye

Aartappels

Roerbraai Groente

Heuning

Bloukaas

Mayonnaise

Suurroom

Grasuie

Suurlemoensap

Paprika

Rooipeper

Peri Peri speserye

Metode

Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!

Daar die volgende variasies van vlerkies wees:

  • Soet 'n sticky
  • Peri peri
  • Lemon 'n herb
Fish & Chips
Kwarantyn Poster (1)
Sub Titel

Vis en Tjips

Gewildste Resepte