Logo

Bobotie en geelrys met tamatie en uie slaai

02 Julie

3

Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep. 

Bobotie
Bestanddele

Bruinbrood

Melk

Olie

Uie

Wortels

Kerriepoeier

Maalvleis

Borrie

Appelkooskonfyt

Amandels

Rosyne

Suurlemoensap

Sout & Peper

Eiers

Lourierblare

Tamaties

Wit asyn

Geel rys

Botter

Suiker

Metode

Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!

Chickpea Soup
Kwarantyn Poster (1)
Sub Titel

Vegan romerige kekerertjie sop en varsgebakte brood

Gewildste Resepte