Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Wen 'n kopie van Marnus Broodryk se boek

Nuus
31 Oktober 2017
Wen jou eie kopie van Marnus Broodryk se boek, ‘90 Rules for Entrepreneurs’.
Marnus-Broodryk

Ons gee vyf gelukkige Winslyn-kykers die kans om elk ’n kopie van Marnus Broodryk se nuwe boek, 90 Rules for Entrepreneurs, te wen.

Bepalings en voorwaardes:

  1. ’n Kompetisie word Dinsdag, 31 Oktober 2017 tydens die program tussen 22:00 en 22:30 op lug uitgesaai.
  2. SMS die sleutelwoord “MARNUS” na 34689
  3. Die koste van ’n sms inskrywing beloop R1-50.
  4. Die kompetisie sluit Woensdag, 1 November 2017 om 20:00.
  5. Die prys is nie verhandelbaar.
  6. Die prys sluit die volgende in: Vyf kykers staan elk 'n kans om ’n kopie van Marnus Broodryk se nuwe boek, 90 Rules for Entrepreneurs, te wen.
  7. Slegs geldig vir kykers in Suid-Afrika.
  8. Die vervaardiger behou die reg om op kort kennisgewing te kanselleer.
  9. Indien die kompetisie gekanselleer word, is IdeaCandy, die program, of kykNET nie verantwoordelik vir die prys of koste verbonde aan die kompetisie nie.
  10. Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikers Beskermings Wet.
  11. Wenners word blindweg gekies deur ’n rekenaar en ’n kykNET-verteenwoordiger sal die wenner telefonies of per e-pos in kennis stel.
  12. Dieselfde persoon kan net een maal wen.
  13. Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
  14. In gevolge die Wet op Verbruikersbeskerming moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die prys te mag opeis.
  15. Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
  16. Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
  17. Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.