Oor die program

’n Informatiewe program, aangebied deur Divan Botha, wat aktuele kwessies in die sakewêreld aanroer. Winslyn fokus op entrepreneurs, ondernemings en tegnologie. Skakel Dinsdae om 22:00 regstreeks in vir Winslyn met Divan Botha.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S5 | E13 26 Junie 22:00

'S5/E13'. Entrepreneur Divan Botha bespreek weekliks aktuele kwessies in die sake- en tegnologiewêreld deur plaaslike entrepreneurs en ontwikkelinge in die kollig te plaas. #DinamieseDinsdae

Soortgelyke Programme