Oor die program

Ons kyk na produkte en dienste vir die wildbedryf, interessante bewaringsprojekte, jagetiek, jagtegnieke, wapens, optiese toerusting en ammunisie.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S4 | E1 10 Julie 21:30

'S4/E1'. Ons gaan jag saam met 'n groep dames in Noordwes en hulle vertel ons van hul ervaring voordat ons 'n PMP Groeperings skietdag bywoon. Jokl le Roux deel dan die weeklikse wyshede.