Oor die program

’n Familie-tragedie bring drie susters terug na die plek waar hul jeug en kinderdae afgespeel het – die Waterfront in Kaapstad.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E1 10 Oktober 20:00

'S1/E1'. Ben Myburgh, die eienaar van 'n bootboufabriek by die Kaapse Waterfront, besef sy lewe word toenemend bedreig. In Londen, smous Anna Myburgh steeds met haar revolusionêre seiljagontwerp.