Logo
Wat dit vat – Slim
web uni tv guide

Wat Dit Vat: Met Loki Rothman

144Realiteit13 L
Michelle

Michelle Mountjoy

Ek was in Amerika gebore maar het in Plettenberg Baai groot geword.
Ek is 26jaar oud en het die mooiste dogtertjie, Bella-Grace, van 4 maande jonk.
Ek sal sê my passies lê in musiek, veral om te sing.
Ek is deel van n groot familie, 2 ouer sussies en 'n klein 'groot' boetie (hy is langer as ek). My ma en pa het 6 kleinkinders, met Bella-Grace wat die enigste dogter is.
Wanneer ek die tyd kry, geniet ek dit om te lees, te bak en aktief te wees (veral buite).
Ek is uit en uit 'n somer mens en 'n kind van die Here.
Geel is my gunsteling kleur en ek wil graag eendag 'n kameelperd in my tuin hê.