Oor die program

Amore Bekker en Eloïse Cupido gesels met bekende en interessante mense oor die groot skuiwe in hul lewens.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S5 | E4 26 April 18:00

'S5/E4'. Ons gesels met die komediant, akteur en radiopersoonlikheid Soli Philander wat onlangs deur diep, maar verrykende waters in sy persoonlike lewe is.

Nog vermaak