Logo
uitblinkers poster
kykNET_Nou_kanaal_146_logo_png

Uitblinkers

146Musiekprogram
uitblinkers poster

Oor die program

’n Televisie-reeks waar skoolleerders die geleentheid kry om uit te blink op die verhoog en boodskappe met kykers te deel. Uitblinkers gee skole die geleentheid om met uitblinkers op alle gebiede te spog. Skakel in, Sondae om 16:00 slegs op kykNET NOU!.

S2 | E11
30 Maart 14:00
'S2/E11'. Dis tyd vir die finaal van Solis vir Christus. Kom kyk wie met die R100 000 prys wegstap.

Gewild

Nog vermaak