Oor die program

Die toonaangewende trou- en funksiebeplanner Aleit Swanepoel, stigter en voorsitter van The Aleit Group, loer elke week in by ’n Suid-Afrikaanse bekende om bietjie op te vang. Daar word natuurlik ’n mooi tafel gedek en lekkernye voorgelê vir ’n behoorlike kuier.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S2 | E1 22 Maart 19:30

'S2/E1'. #TydMetAleit skop af met 'n kuier by kospersoonlikheid, Errieda du Toit. Sy kook hartskos, Aleit dek tafel en ons kyk na die jongste neigings in 'n splinternuwe deel van die program.

Nog vermaak