Oor die program

Tussen Ons is die splinternuwe, weeklikse geselsprogram op kykNET&kie DStv-kanaal 145. Dis ’n weeklikse saamkuier, saampraat, saamlag wegbreek-uur waar vyf formidabele vroue ’n bietjie gaan gesels oor die dinge in die wêreld wat vir jou belangrik is.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E7 16 Augustus 20:00

'S1/E7'. Mymoena, oftewel Jill Levenberg van Suidooster en Charnelle Paulse kom gesels oor 'n positiewe gesindheid jeens liggaamsbou en Martelize Brink maak kos uit haar nuwe kookboek.