Logo
top 20 slim
kykNET_Nou_kanaal_146_logo_png

Die Top 20

146MusiekprogramPG

Die Top 20-ranglys

News
30 November 2018
Hier is die huidige top-20.
Top 20

Het jy al vir jou gunsteling-video gestem? Stem weekliks deur die kunstenaar se naam en liedjietitel na 40800 te SMS.

Hier is die huidige top-20:

  1. Refentse – “Reisiger”
  2. Appel – “Jagter”
  3. Franja du Plessis – “Lag tot jy huil”
  4. Snotkop – “Droppit soos ’n Disprin”
  5. Jan Blohm – “Word Wakker”
  6. Bianca le Grange, Hemelbesem – “Kalimera”
  7. Brendan Peyper – “Jy laat dit so maklik lyk”
  8. Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Jay & Ruhan du Toit – “Die Land”
  9. Dirk van der Westhuizen – “Net so Mmm”
  10. Samantha Leonard – “Duisend Keuses”
  11. Robbie Wessels – “Bobjan”
  12. Stefantasties ft Mwah – “Ophou”
  13. Herman Kleinhans – “Onthou Vrou”
  14. Straatligkinders – “Wonder”
  15. Adam Tas & Stella – “Ek is Ryk”
  16. Leah – “Ek mag jou mis”
  17. Karlien van Jaarsveld – “Rooilipsoene”
  18. Elandre – “Honderd duisend maal”
  19. 4 Werke – “Hart”
  20. JAY & Lianie May – “Siekverlief”

Die Top 20 saai elke Vrydag om 20:00 uit op kykNET NOU!, DStv-kanaal 146. Gesels saam op FacebookInstagram en Twitter met die hutsmerk #kykNETTop20.