Logo
Suidooster S9 Oct 2023 Slim BB
web uni tv guide

Suidooster

144Drama13

VIDEO’S

Ian se brief – Suidooster Image : 17846
Voorskou: 25 - 29 Maart 2024 – Suidooster Image : 17813
Voorskou: 25 - 29 Maart 2024 – SuidoosterSammy erken aan Mymoena hy het iets op die hart. Zoë en Bridgette sit vas, en nog drama volg.
Die kwaadaardige gewas – Suidooster Image : 17825
Die kwaadaardige gewas – SuidoosterDie Daniels se gesin se toekoms lyk baie donker.
Voorskou: 18 - 22 Maart 2024 – Suidooster Image : 17814
Voorskou: 18 - 22 Maart 2024 – SuidoosterTy se gedrag raak kommerwekkend. Pam October maak 'n verskyning in Ruiterbosch. En Zoë kry onstellende nuus.
Ty verneder Lee-Ann – Suidooster Image : 17809
Ty verneder Lee-Ann – SuidoosterTy maak sy naam krater; hy laat vir Lee-Ann, Rhafiek en Kaashifa in skok.
Bridgette maak 'n punt – Suidooster Image : 17810
Bridgette maak 'n punt – SuidoosterBridgette maak seker Tim verstaan dat hy nie met haar moet mors nie.
Voorskou: 11 - 15 Maart 2024 – Suidooster Image : 17764
Voorskou: 11 - 15 Maart 2024 – SuidoosterBrendan en Siya stampe koppe. Wat voer Tim in die mou en gaan Bridgette 'n snuf in die neus kry daaroor? En, Lee-Ann word geskok deur Ty se gedrag.
Sammy se geraamtes – Suidooster Image : 17772
Sammy se geraamtes – SuidoosterHet Nazeem en Rhafiek die regte ding gedoen?
Siya skok Danni – Suidooster Image : 17769
Siya skok Danni – SuidoosterGaan Danni dit wat Siya vir haar sê, aanvaar?
Voorskou: 4 – 8 Maart 2024 – Suidooster Image : 17763
Voorskou: 4 – 8 Maart 2024 – SuidoosterMymoena word gewaarsku oor Sammy en kry onverwagse nuus oor hom. Tim is in die "dog box"; hoe gaan hy dit hanteer?
Voorskou: 26 Februarie - 1 Maart 2024 – Suidooster Image : 17731
Voorskou: 26 Februarie - 1 Maart 2024 – SuidoosterTim het groot planne. Gaan Bridgette te vinde wees daarvoor? En, wat wil Nazeem met Tim deel? Skakel volgende week in vir "Suidooster" om 18:00 op kykNET, kanaal 144.
Voorskou: 19 - 23 Februarie 2024 – Suidooster Image : 17727
Voorskou: 19 - 23 Februarie 2024 – SuidoosterWat is Danni se versoek aan Siya? Bridgette stel belang in iemand – voel hy dieselfde?
Afgeskryf – Suidooster Image : 17718
Afgeskryf – SuidoosterGaan Nazeem sy woorde aan Zoë berou?
Voorskou: 12 - 16 Februarie 2024 – Suidooster Image : 17548
Voorskou: 12 - 16 Februarie 2024 – SuidoosterNazeem kry net moeilikheid van alle kante af…
Laylla – Suidooster Image : 17561
Laylla – Suidooster"Laylla het dit nie gemaak nie, mammie…”
Voorskou: 5 - 9 Februarie 2024 – Suidooster Image : 17549
Voorskou: 5 - 9 Februarie 2024 – SuidoosterWat is die slegte nuus oor Nazeem en Laylla?
Voorskou: 29 Januarie - 2 Februarie 2024 – Suidooster Image : 17514
Voorskou: 29 Januarie - 2 Februarie 2024 – SuidoosterNazeem wil oor wat praat?!
Gut punch – Suidooster Image : 17511
Gut punch – SuidoosterHoe gaan Danni die nuus?
Voorskou: 22 - 26 Januarie 2024 – Suidooster Image : 17515
Voorskou: 22 - 26 Januarie 2024 – SuidoosterVoel Zoë bedreig deur Laylla?
“1000% committed” – Suidooster Image : 17512
“1000% committed” – SuidoosterDit is alles goed en wel Zeempie beïnvloed nie haar werk by JPD nie, maar gaan dit so bly?
Voorskou: 15 - 19 Januarie 2024 – Suidooster Image : 17516
Voorskou: 15 - 19 Januarie 2024 – SuidoosterWaaroor moet Tim stilbly?
Alles behalwe windstil – Suidooster Image : 17493
Alles behalwe windstil – SuidoosterGaan Moena nuwe liefde vind? Watter drama gaan broei in Bridgette Jacobs se kantore? En, wat gaan gebeur tussen Laylla en Nazeem? Skakel weeksaande in om op hoogte te bly met die inwoners van Ruiterbosch se doen en late.
kn_2024_suidooster_jan-promo.png
Alles behalwe windstil – Suidooster Gaan Moena nuwe liefde vind? Watter drama gaan broei in Bridgette Jacobs se kantore? En, wat gaan gebeur tussen Laylla en Nazeem? Skakel weeksaande in om op hoogte te bly met die inwoners van Ruiterbosch se doen en late.
Die buurtwag is reg vir aksie – Suidooster Image : 17430
Die buurtwag is reg vir aksie – SuidoosterRuiterbosch se buurtwag is nou geakkrediteer by die Wes-Kaapse regering se departement van polisietoesig en gemeenskapsveiligheid! Hier is meer inligting vir Wes-Kapenaars as jy ‘n buurtwag in jou gemeenskap wil begin of jul bestaande een wil akkrediteer, en só ondersteuning van die provinsiale regering wil ontvang: https://nhw.westerncape.gov.za.
Ian se brief – Suidooster