Ontmoet die mense van Suidooster, ’n klein winkel- en sakesentrum in een van Kaapstad se voorstede Ruiterbosch. Drie gesinne, Die Octobers, die Samsodiens en die Du Plooys.
S9 | E251
19 Maart 18:00
'S9/E251 of 260'. Bridgette worstel met 'n groot besluit, wat verreikende gevolge vir haar kan hê. Mymoena voel skuldig ...