Logo
Slim BB spoorloos
web uni tv guide

Spoorloos

144Drama13 VL
Spoorloos 5070

Gawie Brand

As jy wil weet hoeveel Gawie al vir die gemeenskap van Buffelsdrif gedoen het, kan jy net vir Gawie vra. Hy sal nie skroom om jou te vertel nie. Hy is besit ‘n jagplaas met ‘n Lodge en dis hier waar die manne van die dorp die geleentheid kry om ingevoerde brandewyn te drink. Hy is ook natuurlik die beste jagter op die dorp. Eintlik is hy maar die beste alles. Dis ontmoontlik om nie vriende met Gawie te wil wees nie. Vir Gawie maak geld alles reg. Jy kan geluk koop as die prys reg is.