Logo
Slim BB spoorloos
web uni tv guide

Spoorloos

144Drama13 VL
Spoorloos 4183

Frans Prinsloo

As regter was die lewe vir Frans (48) nog altyd wit en swart. Hy is ‘n streng pa en vir Adam voel dit baie keer asof hy op verhoor is as sy pa hom aanspreek. Die lewe vir Frans is baie eenvoudig. Doen wat hy sê en die lewe is ‘n lied. Frans is baie lief vir sy seun. Hy mag koud voorkom, maar daar is niks wat hy nie vir Adam sal doen nie. Frans het ‘n reputasie om te beskerm en daarom kan hy nie enige iets wat ‘n klat op sy naam mag wees duld nie. Wat vir hom positief is het ‘n negatiewe effek op die mense rondom hom. ‘n Les wat hy later sal leer, dalk nie die moeite werd was nie.