Logo
Slim BB spoorloos
web uni tv guide

Spoorloos

144Drama13 VL
Spoorloos 4333

Adam Prinsloo

Adam (21) was die Prins van Buffelsdrif. Hy was die Adonis van sy dorp. Daar is nie ‘n voet wat hierdie jongman kon verkeerd sit nie. Die wêreld was aan sy voete. Dinge begin vir Adam verkeerd loop wanneer hy sy sjarme tot ander se nadeel gebruik vir sy eie selfsugtige doeleindes. Na ‘n motor ongeluk op die aand van sy matriekafskeid beland Adam in ‘n koma. Hy skrik wakker met die laaste 10 jaar se geheue uitgewis. Wanneer sy geheue, wat begin terugkom, verskil van die storie oor hoe die ongeluk gebeur het, gaan Adam op ‘n soektog na die waarheid om homself te bevry uit die tronk van sy geheue verlies.