Logo
skole top 10 poster
web uni tv guide

Skole Top 10

146LeefstylPG
skole top 10 poster

Oor die program

Elke week kry ’n skool die kans om sy top-10 musiekvideo’s te versoek en ook ’n bietjie meer te vertel oor sy geskiedenis en tradisies. Ons vind ook uit watter bekendes het al in van die skole se banke gesit en maak kennis met die leerlinge wat die skool se waardes met trots uitleef voor die kamera.

S11 | E39
24 April 16:30
'S11/E39'. Ons sien hoe nege van Pretoria se top skole deelneem aan die A-bond atletiek by die Ruimsig Stadium in Roodep...

Gewild

Nog vermaak