Oor die program

Daar is min dinge in hierdie lewe so erg soos wanneer ’n derde party toetree tot ’n verhouding. In die splinternuwe reeks Skelmpie, gesels ons met mense wat hierdie paadjie maar al te goed ken.

Deel jóú storie met ons deur ’n e-pos te stuur na skelmpie@newdayfilms.co.za.

 

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E6 22 Februarie 00:00

'S1/E6'. Is dit verneuk as jy betaal vir 'n aand se plesier? Ons ontmoet vir Amanda en James wat vertel dat getroude mense meeste van hul kliënte uitmaak. #Skelmpie

Please share your feedback

We are conducting a quick survey to better understand our audience. Click here for the Privacy Policy