Logo

Liewe Kersfeesvader Musiekvideo

Video
01 November

Laurika Rauch verleen haar sprankel aan die musiekvideo van die film, Liewe Kersfeesvader, wat vroeër vanjaar by die Silwerskermfees gewys het Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!