Liefde ken geen perke nie – en Tarryn Wyngaard keer saam met Kim Cloete terug na die silwerdoek in die Silwerskermfees-kortfilm Die Invloed.