Fluit Fluit: Amptelike lokprent

02 Augustus 13:20

Cindy Swanepoel vertolk die rol van ’n fluitende predikantsvrou – te sien op die grootskerm by vanjaar se Silwerskermfees.