Logo

Silwerskermfees 2017: Speelfilm–nominasies

Nuus
26 Augustus 2017
Hier is die speelfilm-nominasies vir 2017!
Speelfilm-nominasies

Die nominasies vir vanjaar se Silwerskermfees-speelfilms is bekend. Wenners sal op 26 Augustus by 'n Gala-toekenningsgeleentheid in Kampsbaai aangekondig word. Die nominasies is as volg:

Beste akteur:
Edwin van der Walt – Wonderlus
Morné Visser – Liewe Kersfeesvader
Bennie Fourie – Vuil Wasgoed
Bouwer Bosch – Vuil Wasgoed

Beste manlike byspeler:
Neels Clasen – Raaiselkind
Beer Adriaanse – Wonderlus
Stiaan Smith – Vuil Wasgoed
Arno Greeff – Vaselinetjie

Beste aktrise:
Diaan Lawrenson – Raaiselkind
Lea Vivier – Wonderlus
Mila Guy – Liewe Kersfeesvader
Marguerite van Eeden – Vaselinetjie

Beste vroulike byspeler:
June van Merch – Raaiselkind
Milan Murray – Liewe Kersfeesvader
Elzet Nel – Vaselinetjie
Shaleen Surtie Richards – Vaselinetjie

Beste klankontwerp en oorspronklike musiek:
Wonderlus – Jim Petrak, Francois de Klerk & Franco Prinsloo
Liewe Kersfeesvader – Jean-Pierre du Preez, Luke Coyle-Dowling en Loki Rothman
Vuil Wasgoed – Janno Muller en Benjamin Willem
Vaselinetjie – Janno Muller en Ben Ludick

Beste draaiboek:
Wonderlus – Johan Cronje
Liewe Kersfeesvader – Etienne Fourie
Vuil Wasgoed – Bennie Fourie
Vaselinetjie – Corne & Rene van Rooyen

Beste produksieontwerp:
Meerkat Maantuig – Waldemar Coetsee
Liewe Kersfeesvader – Chris Joubert
Vuil Wasgoed – Merishen Wessels
Vaselinetjie – Waldemar Coetsee

Beste kinematograaf:
Willie Nel – Meerkat Maantuig
Eduan Kitching – Liewe Kersfeesvader
Eduan Kitching – Vuil Wasgoed
Adam Bentel – Vaselinetjie

Beste redigering:
Wonderlus – Johan Cronje
Liewe Kersfeesvader – Johan Prinsloo
Vuil Wasgoed – Quinn Lubbe
Vaselinetjie – CA van Aswegen

Beste regisseur:
Hanneke Schutte – Meerkat Maantuig
Johan Cronje – Wonderlus
Morné du Toit – Vuil Wasgoed
Corne van Rooyen – Vaselinetjie

Beste speelfilm:
Raaiselkind
Wonderlus
Vuil Wasgoed
Vaselinetjie

Vir al die films wat by vanjaar se fees vertoon word, klik hier.

Lees ook: Drie, twee, een – aksie!

Gesels saam op sosiale media – op FacebookTwitter, en Instagram, en gebruik die hutsmerk #Silwerskermfees