Logo

Silwerskermfees 2017: Kortfilm–nominasies

Nuus
25 Augustus 2017
Hier is die kortfilm-nominasies vir 2017!
Kortfilm-nominasies

Die kortfilm-nominasies vir die Silwerskermfees 2017 is pas bekend. Wenners word op 26 Augustus aangekondig by die Rotanda in Kampsbaai. Die nominasies is as volg:

Beste regisseur: Kortfilm – 12 min
Dian Weys – Versnel
Gerhard Ehlers – Wisseltrofee
Harold Holscher – Langsaan

Beste draaiboek: Kortfilm – 12 min
Versnel – Dian Weys
Voor ek val – Carolize Herbst
Wisseltrofee – Gerhard Ehlers

Beste redigering: Kortfilm
Versnel – Bianca Bothma
Luister – Eva du Preez
Skoon – Johan Prinsloo

Beste regisseur: Kortfilm – 24 min
Amy Jephta – Soldaat
Eckhard Cloete – Vrekfontein
Nico Scheepers – Die Maan val Bewusteloos

Beste draaiboek: Kortfilm – 24 min
Soldaat – Amy Jephta
Vossie vergas homself – Burger Meyer
Slaaf – Retief Scholtz

Beste Akteur: Kortfilm
Carel Nel – Slaaf
Jaco Bouwer – Ek het jou gemaak
Tobie Cronje – Vossie vergas homself 

Beste Aktrise: Kortfilm
Antoinette Louw  – Voor ek val
Illana Cilliers – Soos gister
June van Merch – Vossie vergas homself

Beste kortfilm – 12 minute
Langsaan
Venster
Versnel

Beste kortfilm – 24 Minute
Die Maan val Bewusteloos
Soldaat
Vossie vergas homself

Vir al die films wat by vanjaar se fees vertoon word, klik hier.

Lees ook: Die kortfilms wat by vanjaar se Silwerskermfees gewys sal word is pas bekendgemaak!

Gesels saam op sosiale media – op FacebookTwitter, en Instagram, en gebruik die hutsmerk #Silwerskermfees.