Logo

Silwerskermfees 2017: Hier is die wenners!

Nuus
26 Augustus 2017
Die amptelike wenners van Silwerskermfees 2017 is bekend.
Silwerskermfees

Die wenners van die kykNET Silwerskermfees 2017 is op 26 Augustus by ’n Gala-geleentheid in Kampsbaai aangekondig – hier is die volledige lys:

KYK OOK: Drie baanbrekers deel hul verwagtinge vir die fees.

KORT- EN KORT-KORTFILMS:

Beste regisseur: Kortfilm – 12 min
Harold Holscher – Langsaan

Beste draaiboek: Kortfilm – 12 min
Versnel – Dian Weys

Beste redigering: Kortfilm
Skoon – Johan Prinsloo

Beste regisseur: Kortfilm – 24 min
Nico Scheepers – Die Maan val Bewusteloos

Beste draaiboek: Kortfilm – 24 min
Soldaat – Amy Jephta

Beste Akteur: Kortfilm
Carel Nel – Slaaf

Beste Aktrise: Kortfilm
June van Merch – Vossie vergas homself

Beste kortfilm – 12 minute
Versnel

Beste kortfilm – 24 Minute
Soldaat

Vir die volledige lys van nominasies, kliek hier.

KYK OOK: Jozua Malherbe, Beer Adriaanse en Reney Warrington oor Silwerskermfees 2017.

SPEELFILMS:

Beste akteur:
Bennie Fourie – Vuil Wasgoed

Beste manlike byspeler:
Beer Adriaanse – Wonderlus

Beste aktrise:
Lea Vivier – Wonderlus

Beste vroulike byspeler:
June van Merch – Raaiselkind

Beste klankontwerp en oorspronklike musiek:
Vuil Wasgoed – Janno Muller en Benjamin Willem

Beste draaiboek:
Wonderlus – Johan Cronje

Beste produksieontwerp:
Vuil Wasgoed – Merishen Wessels

Beste kinematograaf:
Willie Nel – Meerkat Maantuig

Beste redigering:
Vuil Wasgoed – Quinn Lubbe

Beste regisseur:
Morné du Toit – Vuil Wasgoed

Beste speelfilm:
Vaselinetjie

Kliek hier vir die volledige lys van nominasies.

Vir al die films wat by vanjaar se fees vertoon was, klik hier.

KYK OOK: Ons vat vyf met John Trengrove, Etienne Fourie en Marc Baleiza.


Gesels saam op sosiale media – op FacebookTwitter, en Instagram, en gebruik die hutsmerk #Silwerskermfees