Oor die Silwerskermfees

Die Silwerskermfees 2015-kortflieks saai uit Donderdae om 20:30 op kykNET&kie. Die kortflieks wat by die Silwerskermfees 2016 gewys is, sal vanaf 11 April 2017, elke Dinsdag om 21:00 op kykNET kanaal 144 uitgesaai word.

Lees meer
Volgende Episode

Vlees Van My Vlees

S5 | E15 01 Maart 09:32

'S5/E15 - Vlees Van My Vlees'. Twaalf jaar na 'n motorongeluk vier 'n joviale man en sy kwadruplegiese vrou hulle 20ste huweliksherdenking. Ten spyte van die humor, romanse en liefde, kruip die pyn en verwyt...