Oor die program

Vir ’n tweede keer bring kykNET die kameras saam op die soektog vir SARIE se 2018-voorbladgesig!

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S2 | E6 22 September 14:30

'S2/E6'. Ons finaliste kry 'n kans om te leer van vel-en haarsorg en word bederf voor die groot aand. Die SARIE-kantoor is in rep en roer. Top-10 hoopvolle finaliste se foto's word onder oë geneem.