Oor die program

Vanjaar bring kykNET die kameras saam op die soektog vir SARIE se 2017-voorbladgesig!

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E1 07 Augustus 17:27

'S1/E1'. Die reeks skop af met die taak wat op Michelle van Breda en die SARIE-span se skouers lê om 10 finaliste te kies. Hul gesels oor wat dit verg om 'n Voobladgesig te kies. #SarieVoorbladgesig