Kom binnekort
'S2/E2'. Gadija wonder of Danny vir Lizzie jok. Aiden sukkel met die nuus dat Ricky sy pa is. Koos het 'n verrassing vir Tant Marie en Virgil wonder of sy huwelik heel aan die ander kant gaan uitkom.
Sara se Geheim is ’n drama wat in Kaapstad afspeel en kyk veral na die lewens van twee families wat in en om Athlone en Durbanville woon.