Oor die program

In hierdie reeks pak 4x4-spesialis André de Villiers en hengel-spesialis Petri de Wet hulle 4x4-bakkies en reis deur Suid-Afrika op soek na pragtige 4x4-roetes en kampplekke.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S11 | E1 02 April 17:30

'S11/E1'. Ons skop die reeks af met met 'n senutergende hindernis op 'n bergroete naby die Krokodilrivier. Iets gebeur onverwags wat Petri nie kan keer nie... #kykNETSafari

Nog vermaak