Oor die program

Rugbyramme is ’n splinternuwe reeks wat ons kykers met 96 laerskole se rugby-aksie landwyd vermaak. Wenskole kan R50 000 kontant vir juniors en R50 000 vir seniors wen. Met Izak Davel as aanbieder kan ons ook uisien na vele grappies en gesprekke met die rugbyramme.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E1 07 Oktober 16:00

'S1/E1'. Die eerste nasionale rugbykompetisie vir laerskole is hier en R100 000 is op die spel! Natuurlik is die ouers altyd reg en die skeidsregters altyd verkeerd. Ons skop af in Hartswater.

Gewild