Oor die program

Karen Zoid se geselsprogram met komiese sketse, kuiers met invloedryke en uitsonderlike mense, en musiek wat jou asem sal wegslaan.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S4 | E1 10 Mei 20:00

'S4/E1'. Welkom terug in die Republiek van Zoid Afrika! Minkie van der Westhuizen en Jo Black val met die deur in die huis en die dak lig letterlik.