Oor die program

Reis na gister, aangebied deur Jak de Priester, neem bekende Suid-Afrikaners terug na die plekke van hul kinderjare. Die kyker beleef dié reis eerstehands en leer ’n ander kant ken van die mense wat ons daagliks op TV sien. Groot drome begin inderdaad klein!

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S5 | E8 01 Maart 13:32

'S5/E8'. Ons reis na gister saam met rocker, Francois van Coke, van Brakpan tot Belville.

Soortgelyke Programme