Oor die program

Phil 101 is ’n komediereeks wat die doen en late van ’n eens glorieryke filosofie-departement by die Sentrale Universiteit van Suid-Afrika (SUSA) van nader af bekyk.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E1 10 April 20:28

'S1/E1'. Phillip se eerste dag as departementshoof van Filosofie verloop glad nie soos hy beplan het nie. Sy eksentrieke kollegas moet bontstaan om te red wat te redde is.

Nog vermaak