Oor die program

Die kykers het gepraat en Elana Afrika- Bredenkamp en die res van die span keer terug vir nog ’n seisoen. Parlement, Parlement is ’n skreeusnaakse paneelprogram waar komediante die parlement oorneem om die sake wat Jan Alleman die diepste raak te debateer.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S2 | E1 08 Januarie 20:30

'S2/E1'. Hierdie week kuier Kim Cloete in ons parlement. Die Maerder Malema-Inligtingswet word voorgelê en daar word geskinder oor Binnelandse Sake. Kom lag lekker saam, nét op #ParlementParlement!