Oor die program

Twee kykersgunstelinge, Orkney Snork Nie en Molly en Wors, word spitsvondig en met groot deernis saamgemeng. Die resultaat is ’n komiese en eg Afrikaanse reeks!

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E1 09 Oktober 20:00

'S1/E1'. Wors sukkel met sy rekenaar se wagwoord. Ouboet vermy vir Yolllie, want hy vermoed dat sy skei-planne het. Gielie kom vir 'n onderhoud. Hendrikkie is ontsteld oor sy ma se moontlike affair.