Oor die program

Voor die eerste uitsending in 1976 was die gedagte van TV volksvreemd. Oppi Kassie is ’n dokumentêre reeks wat fokus op die geskiedenis van TV in Suid-Afrika.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E1 07 Januarie 20:00

'S1/E1'. Die storie van Afrikaanse TV begin met 'n wonderbaarlike nuwe tegnologie, wentel deur jare se politieke teenstand en kry momentum met die uiteindelike besluit om TV tóg toe te laat.

Gewild