Logo
OME S2 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Op My Eish!

144Realiteit13 L

#OME_RochelleP

Rochelle Pretorius

📆  28
📍  Middelburg
💼  Onderwyser

Hoekom het jy ingeskryf?
Ek het ingeskryf vir die show want ek wou ’n kans vat op n nuwe uitdaging en avontuur in die lewe sowel as ook om ’n kans te vat op liefde. Ek wou ook die geleentheid neem om Francois beter te leer ken.

Wat soek jy in ’n man?
Wat ek soek in ’n man is nie baie nie, want eerstens kry jy nie altyd waarvoor jy soek nie en tweedens kan ’n persoon ook nie iets in iemand wil hê voor jy hom beter leer ken nie. Maar as ek die basiese eienskappe kan noem sal dit wees ’n plat op die aarde man wat kan terug gee wat hy ontvang of teminste probeer en dan natuurlik ’n sin vir humor, want wat is die lewe dan sonder ’n bietjie lag en joligheid saam jou pasmaat?

Rochelle D – Op my eish! 2
Ceylonia
Rochelle P – Op my eish! 2