Logo
OME S2 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Op My Eish!

144Realiteit13 L

#OME_Juane

Juane Bekker

📆  26
📍  Roodepoort
💼  Radiografis

Hoekom het jy ingeskryf?
Ek wou die jaar uit my gemaksone klim en iets doen wat ek nooit sou gedoen het nie. Dit help ook nie ’n mens kla altyd dat jy nie liefde vind nie maar jy sit nie jouself daar buite om dit te kan kry nie. So ek het ingeskryf vir twee dinge; ’n avontuur en die kans op ’n verhouding en het gevoel met Francois sal ek al twee die dinge kan ervaar.

Wat soek jy in ’n man?
Ek is opsoek na iemand wat saam my die lewe kan geniet. Iemand saam wie ek kan lag en fun kan hê, maar ook iemand wat daar vir my sal wees wanneer dinge ernstig of moeilik gaan raak. Ek is opsoek na die persoon wat ek saam ’n avontuur kan hê en mekaar kan op bou en ondersteun. Iemand wat nie net my man sal wees nie maar ook my beste maat sal wees.

Jeannedré – Op my eish! 2
Lee-Anne – Op my eish! 2
Juane – Op my eish! 2