Logo
OME S2 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Op My Eish!

144Realiteit13 L

#OME_Deidre

Deidre Denoon

📆  24
📍  Hartbeespoortdam
💼  Somatoloog

Hoekom het jy ingeskryf?
Francois is vir my ’n interessante, mysterieuse akteur wat buitensporige interessante rolle vertolk.  Mens kan net afleidings maak maar hy lyk na ’n "life without limits" tipe ou. Ek was intrigued.

Wat soek jy in ’n man?
Iemand wat altyd daar is vir my maak nie saak wat nie. Ek hou van lag so ’n goeie humorsin is belangrik anders gaan ek vir my eie grappies heeltyd moet lag en dis altyd lekker wanneer iemand saam met jou lugkastele kan bou.

Nykie
Leyla
Deidre – Op my eish! 2