Logo
OME S2 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Op My Eish!

144Realiteit13 L

#OME_Abigail

Abigail Scholtz

📆  23
📍  Vanderbijlpark
💼  Haarstilis

Hoekom het jy ingeskryf?
My ma het my eintlik daarvan vertel en natuurlik om liefde te vind! Ek wou verseker Francois beter leer ken, en weet watter tipe persoon/ man hy is. Hy lyk na ’n sweetie-pie.

Wat soek jy in ’n man?
Eerstens moet hy die Here in sy hart hê en vir God leef en streef. Hy moet my op sy hande kan dra nadat hy God eerste stel. Daar moet geen jaloesie wees in die verhouding nie, ek wil weet ek is belangrik genoeg vir hom en hy vir my. Wat ek in ’n man soek is stabiliteit, eerlikheid en ’n Godsvreesende man. Ek soek ’n man wat kan goofy wees saam my, wat verspot kan wees, en saam my kan lag, maar dan soek ek ook ’n man wat ernstig is oor die lewe en ons verhouding saam.

Ceylonia
Claudia – Op my eish! 2
Abigail – Op my eish! 2