Logo
kN Digital Banners Template Op my Eish 3Slim Homepage 1600x160 (3)
web uni tv guide

Op My Eish!

144RealiteitPG13

Nadine

  1. Hoekom het jy ja gesê?

Toe kykNET my bel het ek baie gevlei gevoel! Ek het nie gedink ek staan ’n kans nie maar was opgewonde vir die avontuur.

  1. Wat soek jy in ’n man?

Empatie en liefde vir mense, diere, die natuurlike wêreld. Betroubaarheid, avontuurlus, lojaliteit en passie.

Nadine Theron