Logo
kN Digital Banners Template Op my Eish 3Slim Homepage 1600x160 (3)
web uni tv guide

Op My Eish!

144RealiteitPG13

#OME_Janka

Janka

  1. Hoekom het jy ingeskryf?

Dis my laaste poging om nie op die rak op te eindig nie, haha! Ek glo mens moet kanse waag in die lewe en ek het absoluut niks gehad om te verloor nie. En in vandag se tyd en met Covid is dit nogals moeilik om iemand spontaan te ontmoet, so mens moet maar gebruik maak van alternatiewe platforms.

  1. Wat soek jy in ’n man?

Ek soek ’n man wat weet wie hy is en wat hy wil hê. ’n Man met ’n sterk persoonlikheid, wat ambisie het, intelligent is, ’n sin vir humor het en my kan laat lag (NB!). En wat my sal aanvaar soos ek is en my sal ondersteun.

Janke