Oor die program

Jacaranda FM-aanbieder Rian van Heerden is weer die aanbieder en Gerhard van Huyssteen weer die beoordelaar van kykNET se gewilde spel- en taalspeletjieprogram. In hierdie reeks is daar egter ’n kinkel in die kabel: Hoërskool- en laerskooldeelnemers gaan die geleentheid kry om mekaar die stryd aan te sê en swaarde te kruis.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S3 | E1 03 Januarie 20:00

'S3/E1'. #OpDieSpel skop af met 'n splinternuwe kinkel. Hoërskoolleerlinge kry nou ook die kans om te speel en te spel. Die graad 8's is eerste aan die beurt.