Logo
slim BB kwela
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG13 VL

kykNET: Wil jy op TV wees?

Nuus
16 Augustus 2017
kykNET gee jóú die kans om op TV te verskyn met drie opwindende programme wat eersdaags afskop!
Skryf_In

Inskrywings het reeds gesluit.

Is jy Suid-Afrika se volgende spel-kampioen? Ons is opsoek na hoërskool- en laerskool-leerlinge om deel te neem aan kykNET se opwindende spelprogram, Op die Spel. Inskrywings sluit 25 Augustus 2017 – skryf hier in. Kliek hier om die bepalings en voorwaardes te lees.

Laat sing jy die klitser en laat dreun jy die oond? Is jy tussen die ouderdom van 9 en 13 jaar? Is bak jou forté? Dan is ons opsoek na jou! Inskrywings vir Koekedoortjie sluit 25 Augustus 2017 – skryf hier in.

As jy ’n video het wat iets skreeusnaaks of oulik vasvang, of jy enige interessante of verbasende gebeure in die natuur verfilm het, wil ons dit sien! Inskrywings vir Kwêla Funnies en Feite & Geite 2017 sluit 25 Augustus 2017 – skryf hier in.