Oor die program

Jacaranda FM-aanbieder Rian van Heerden is weer die aanbieder en Gerhard van Huyssteen weer die beoordelaar van kykNET se gewilde spel- en taalspeletjieprogram. In hierdie reeks is daar egter ’n kinkel in die kabel: Hoërskool- en laerskooldeelnemers gaan die geleentheid kry om mekaar die stryd aan te sê en swaarde te kruis.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S3 | E8 21 Februarie 20:00

'S3/E8'. Die graad 11-leerlinge swoeg en sweet in die uitdunrondes van #OpDieSpel. 'n Studiebeurs ter waarde van R150,000, wag op die wenner!