Logo
OBOI
web uni tv guide

Ons Boere, Ons Inspirasie

144LandbouprogramPG
Ons Boere, Ons Inspirasie

Oor die program

In ’n nuwe leefstylreeks Ons Boere, Ons Inspirasie gaan kykNET en SARIE-tydskrif ’n vars blik gee op die moderne Suid-Afrikaanse boer. Elke episode sal die kollig laat val op ’n boer wat ’n storie het om te vertel en ’n eie stukkie inspirasie deel, wat deur wereldklas-fotografie in SARIE uitgebeeld sal word.

S1 | E13
08 Januarie 17:00
'S1/E13'. Die de Villiers-gesin woon en werk almal saam op die plaas, Kleinood, in Stellenbosch. Deur die week word daar...

Nog programme